Ons Dagsorg

Tikkel Tokkel Dagsorg Sentrum word besit deur Nicolene Muller.

Bestaan vanaf 2010

Ons is ‘n Dagsorg Sentrum wat spesialiseer indie versorging en stimuleering  van babas 0-24 maande.By Tikkel Tokkel Dagsorg Sentrum fokus ons om babas te stimuleer op hulle  ouderdoms vlak.Ons bied individuele aandag en baie liefde aangesien ons net ‘n klein groepie babas is.

20180402_181854

Beste Onderwysers -Ek is self ‘n mamma,en weet self hoe moeilik dit is om jou kosbaarste besitting, jou baba in iemand se sorg te laat. Daarvoor waarborg ek U dat jou kleintjie met liefde en sorg na gekyk sal word–

Noodhulp Sertifikate —Ons besit die nodige sertifikate vir noodhulp op babas

Klein Groepie —As U kind by my is, is hy soos my eie. Ek vat net ‘n klein groepie kindertjies, dus geniet elke kindjie net die beste aandag en liefde. Tikkel Tokkel Dagsorg bied vir U kind ‘n skoon, veilige, huislike, kindervriendelike omgewing.

Ons Styl

Christelike Dagsorg

Tikkel Tokkel Dagsorg se visie is om ‘n plek van liefdevolle verkoesing te wees vir die wat naaste aan God se hart is.Ons is ‘n Christelike Dagsorg,ons leer ook elke kleintjie van kleins af oor God se Woord en Liefde.

Daaglikse Stimulasie

Alhoewel ons glo dat babas ‘n daaglikse stimulasie moet he,glo ons ook dat hulle so veel as moontlik moet leer deur speel.Speel is baie belangrike vorm van stimulasie vir die babas en dit is ook waar die grootste sosiale ontwikkeling plaasvind. Vir ons is dit ‘n groot voorreg om deel te kan wees van elke kleintjie se lewe,hulle groei en ontwikkeling.